Otto Klemperer

Otto Klemperer
Klemperer in 1920
Agtergrondinligting
Gebore14 Mei 1885
Breslau, Provinsie van Silesië, Pruise, Duitse Ryk
(nou Wrocław, Pole)
Sterf6 Julie 1973 (op 88)
Zürich, Switserland
GenresKlassiek
Beroep(e)Dirigent, komponis

Otto Nossan Klemperer (* 14 Mei 1885 – † 6 Julie 1973) was 'n Joodse Duitsgebore dirigent en komponis, wat beskryf is as "die laaste van die werklike groot dirigente van sy geslag."[1]

  1. Keller, Hans; Cosman (1957). "Otto Klemperer". Musical Sketchbook. Oxford: Cassirer. OCLC 3225493.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search